
TYD
Gaste word verwelkom vanaf 15:30.
Seremonie begin om 16:00.


Rsvp datum
30 Augustus 2026
Kleredrag
Ons nooi julle om die geleentheid saam met ons in styl te vier. Sluit by ons aan in elegante “swart das” styl.
Manne – Formele aanddrag (Swart pak met wit/ swart hemp en swart das/ strikdas)
Dames – Stylvolle, formele swart aanddrag (Lang rokke/ broeke word verkies)
Kroeg
Die venue aanvaar nie kontant nie en het slegs kaartfasiliteite. Geen alkohol mag self in gebring word of in karre gehou word nie. Alle drankies kan direk vanaf die kroeg gekoop word.
Kinders
Ons sien uit daarna om ons spesiale dag saam met al ons geliefdes te vier! Om seker te maak dat almal kan ontspan en die feesvieringe ten volle te geniet, vra ons vriendelik dat ons troue n volwassenes-alleen geleentheid sal wees. Ons waardeer julle begrip en kan nie wag om hierdie geleentheid saam julle te deel nie!
Metgesel
Slegs per uitnodiging
Fyner Detail
Kontak op die dag
Wiehan Swanepoel – 076 910 1162